# Onbeskaamd Afrikaans
RADIO KUBER KONTREI PVO 2016147948

Radio Kuber Kontrei bied met trots aan sy jaarlikse Boeresport Dag op 23 (Saterdag) en 24 (Sondag) September 2017, op die prag gronde van die Silver Valke Rugby Federasie in Silverton, Pretoria. Kom geniet 'n heerlike familie-dag saam met ons, en leer jou kinders van ons kultuur!

Hekke open om 09h00 op Saterdag en Sondag - twee dae vol pret, plesier, speletjies, stalletjies, potjiekos. Het jy 'n span toutrekkers wat jy wil inskryf? Drie-been-resies jou spesialiteit? Sakresies jou tipe #jol?

Ons gaskunstenaars vir die dag sluit in